Ons Dienste
Tutors vir Gr R tot Gr 12
Tutor bystand vir tuisonderrig ouers
Aanlyn toegang tot leer platforms.
Ekstra klasse vir Impaq leerders
Impaq assessor vir toesprake
Impaq assessor vir verbruikers en gasvryheid
Impaq Eksamen toesighouding
CAMI-Edusuite.
Lego Robotics
Nasorg met ligte etes en huiswerk hulp
Hoe?
Ons bied bystand aan afstand- leerders wat die KABV-leerplan van Impaq gebruik.
Deur fassilitering en waar nodig aangesig tot aangesig onderrig.
VOO – Leerders word begelei tot selfgerigte-leer en hoe om effektief die leer platvorm te gebruik.
Waar nodig word ekstra tutoring gebruik.
Cami is n versameling van prettige en interaktiewe opvoedkundige sagtewareprogramme wat bestaan uit Cami Maths, Reader, Perceptual Skills Builder in Afrikaans en Engels.
Lego Rebotics die perfekte middel om programmering speel-speel te leer.
Nasorg stelsel help leerders met huiswerk, studietyd en ekstra hulp.
Ons volg n holistiese benadering met n duidelike studieroetine om goeie studie aan te wakker.
Gebalanseerde ligte etes.
Vervoer Beskikbaar In Klerksdorp
FAQ
Is julle n privaat skool?
Nee, ons is n leersentrum wat bystand aan tuisonderrig ouers bied.
Help julle kinders met leerprobleme?
Ons voorsien individuele aandag opsigself probleme uitskakel, maar het nie opgeleide hulp vir leerders met mediese leerprobleme nie.
Dra kinders skooluniforms?
Nee ,want ons is nie n skool nie.