Nasorg Tutoring GR. R-12 “Bemagtig leerders deur persoonlike onderwys met Klerksdorp Akademie se Tuisskool IMPAQ-program.” 87 Chris Hani pad Wilkoppies Klerksdorp 2570 info@klerksdorpakademie.co.za www.klerksdorpakademie.co.za Lego Rebotics Klerksdorp Akademie bied bystand aan afstand leerders wat die KABV-leerplan van Impaq gebruik. Kundiges ondersteun en tutor leerders d.m.v die wye reeks Impaq produkte en platforms wat beskikbaar is. Elke kind word op n individuele wyse volgens hul spesifieke behoeftes gehelp. Ons is passievol oor kinders en streef daarna om elke kind te help om hul potensiaal te bereik.